Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
VERSAMELING AFRIKAANSE FIKSIE D
Hierdie is n versameling van 20 tweedehandse romans boeke wat ons gekry het oor die afgelope paar jaar.
Meeste boeke is feitlik nuut, een of twee keer gelees en 'n bokse gestoor, daar is nie enige geskeerde of vermiste bladsye nie en bladsye het bloot verouder.
Ek doen ongelukkig nie meer aflewering via die poskantoor nie a.g.v vermiste pakkies in verlede en is net bereid om gratis aflewering te bied in en om Pretoria.
Daar is wel aflewering PEP winkel tot PEP winkel as jou plaaslike winkel dit ondersteun.
Vir enige navrae vra gerus 'n vraag hier onder.
Schalkie Van Wyk - Gevangene Van Gister
- Lokstem Van Die Liefde
- Se Jys Lief Vir My
Susanna M Lingua - Jy Is My Droommeisie
- N Vreemde Strik
Tryna Du Toit - Groen Koring
- Die Goue Gerf
Maretha Maartens - Koms Van Die Olf
- Die Midas Seisoen
- Voor Die Oog Van Hierdie Son
Sarah Du Pisanie - Danskraal
- Aandeel In Liefde
- Die Meisie Van Toekomspoort
Ena Murray - Sonneblomstraat 7
- Die Dae Van Ons Nietigheid
- Die Uurglas Loop Leeg
Ena Murray - Bloeisels In Die Ryp
- So Leeg Is Die Moederhart
- Die Geleende Bruid
Ena Murray - As Die Wind Daaroor Gaan
- Die Wind Het Gaan Le
Ena Murray - Die Kluisenaar Van Abendruhe
- Sluiers Van Die Nag
- Jubior Van Saal 7
Ena Murray - Baas Van Babilon
- As Die Wiel Draai
- Vyf Vir Vreugde
Tryna Du Toit - Die Wit Ringmuur
- Rooi Malvas
Carol Marinelli - Die Pierrewaaier Van Puerto Banus
Rachel Lee - Versoening Van Die Veeboer
Scarlet Wilson - Meisie Uit Die Glanswereld