R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
R35.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R5.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Toestand: Goed. Eerste Druk, HAUM-Literêr, 1989, Glans Hardeband - Digbundel - 44pp. ISBN 9780798629584. "Met die verskyning van Verse van die ongeloof in 1989 het Wium van Zyl in Die Burger (28 September 1989) gemeen dat Daniel weer bewys het dat hy op sy beste n meester is met die flousbewegings van die ironie. Ondanks n volgehoue speelse aanslag bevat hierdie verse dikwels ondertone en selfs bowetone van pyn en bitterheid. n Belangrike deel van die bundel het te make met n verbode liefde waarin die blonde engel met die nom de plume van die opdraggedig gereeld figureer. Van Zyl sluit se bespreking af: Verse van die ongeloof behoort nogtans aan poësieliefhebbers baie plesier te verskaf. Dit is toeganklik sonder om eenvoudig te wees. In ons Ernstige Tydsgewrig is Hugo inderdaad nog uitgespaar deur die Virus. Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2020-01-08
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling