| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Versjoernaal is 'n bundel Afrikaanse voorgeskrewe poesie vir graad 12-leerders (Huis- en Eerste Addisionele Taal). Die bundel bevat 'n versameling gedigte deur bekende Suid-Afrikaanse digters. Dit bevat klassieke en moderne gedigte wat handel oor verhoudings onderdrukking die natuur die liefde jonkwees en gedigte met 'n godsdienstige inslag.
TITLE: VERSJOERNAAL NUWE BANADERING POESIE
AUTHOR: MALAN,L
SKU: 9781770022447
PUBLISHER: Human & Rousseau (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 28/08/2008
BINDING: Paperback / softback
CONDITION: New