Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'N VERSKEIDENHEID VAN 15 BAIE OU AFRIKAANSE BOEKE
GEDIGTE BOEKE EN ANDER
INSLUITEND "BOERE BRITTE EN BANTOES" DEUR J.J. VAN TONDER
(TEKEN VERHALE MET 450 PENSKETSE VAN "DIE GROOT TREK")
Titels (soos v.r.n.l. op die foto):-
1. Moord in die Hospitaal (Johan van der Post) 1949, 214 bladsye (ou skool biblioteek boek)
2. Afrikaans for All (Jan N TromP) 1952, 174 bladsye
3. Marthie (Jan E Cilliers) 1946, 102 bladsye
4. Verhale van Misterie en Verbeelding (Vertaling) 246 bladsye
5. Man van Cirene (FA Venter) 1959, 358 bladsye
6. Antjie Krog Gedigte 1989-1995, 77 bladsye
7. Stigting van die Afrikaner Volkswag - Hoofredes gelewer op
4 en 5 Mei 1984, 1984, 100 bladsye
8. Vir Julle Ouens (Niel van Loggerenberg) 1977, 108 bladsye
9. Eugene en ander Gedigte (Toon van den Heever) 1951, 92 b;adsye
10. Verborge Vuure (Gedigte van NP van Wyk Louw) 115 bladsye
11. FA Venter - Werfjoernaal 1965, 157 bladsye
12. Oos van die Son (24 Sprokies) Vertaling 1970, 189 bladsye
13. Vir die Musiekleier (Anna Bender) 1949, 137 bladsye
14. Kinderverse in Gerwe (Elizabeth van der Merwe) 71 bladsye
15. Boere, Britte en Bantoes (JJ van Tonder) 1972, 76 bladsye
Laasgenoemde boek (Boere, Britte en Bantoes) is 'n boek wat bestaan uit 450 pensketse ter uitbeelding van
"Die Groot Trek"
Kinder geskribbel op die buite band, as ook op voorste en agterste leê oop bladsye
Harde band boek met skade aan buitekant
Daar is omtrent net 4 pensketse ingekleur - die res van die pensketse is soos op die illustrasies
Al die boeke word as een lot verkoop
Postage/shipping fees R55.
I will pack item very carefully, but will not be liable for any damages/breakages/losses during postal services/shipping.
Insurance through post office is optional at 2% of value of item, and at buyer's own cost and own choice. Please add 2% of value of item to amount payable if item must be insured. If payment is done via cash deposit, PLEASE ADD R16.50 to the payable amount to cover bank charges on cash depositos.
Payment for item must be within 4 days after close of sale. Items not paid for, may be relisted and NPC be filed.
I will post the the item before or on the first Wednesday after the close of the sale and after payment reflects in my account.
Payment must be made via BOBPay EFT.