Phillip Schuman se wereld voel of dit in duie stort die dag toe sy ma sterf. Dit is nou net hy en sy pa Tomas, die pa wat lankal reeds moed opgegee het op die lewe. Phillip kon maar net sowel saam met Maria gesterf het, want na haar dood word Phillip verhoed om enigsins sy talent en passie vir musiek verder uit te leef. Die hoop om klavier by die skool te speel is tevergeefs, waar die skool boelie met n ysterhand regeer en die tingerige Phillip boonop vervreem word van die speelgronde. Spoedig vind Phillip kreatiewe maniere om sy talent as pianis uit te leef op die mees ongelooflike manier, maar selfs dit lei tot rampspoedige gevolge. Geinspireer deur ware gebeurtenisse. Verskietende ster, ons is geskape met 'n talent vir 'n rede - Stefan Enslin. Naledi 2013. ISBN 9781920654016
Title: Verskietende ster
Sub Title: ons is geskape met 'n talent vir 'n rede
Author: Stefan Enslin
Publisher: Naledi
Year: 2013
Number of pages: 169
ISBN: 9781920654016
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.
See more of our books at
https://www.bidorbuy.co.za/seller/1245451/T_Wever