Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
In 'n splinternuwe kondisie, inskripsie op die voorblad
Teen die einde van die 1900 was albei boere-republieke feitlik verslaan. Pretoria en Bloemfontein was in Britse hande. Vir alle praktiese doeleindes het dit gelyk of die Anglo-Boere oorlog verby was. Die guerrilla taktiek van die Boerekrygers het egter gesorg dat dit lank nie die geval was nie. Lord Kithchener moes inderhaas sy voorganger, lord Roberts, se verskroeide aarde-beleid kragdadig voortsit om die Boere tot oorgang te dwing - 'n beleid wat tot die instelling van die konsentrasie kampe gelei het en daardeur tit die dood van derduisende mense se dood gelei het.
Verskroeide aarde neem die beleid van Roberts en Kitchener en die konsentrasie kampe onder loep.
http://www.bidorbuy.co.za/seller/1496699/afterglow to view all products