This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View the relisted Item
View other items offered by Theron Books2090

Similar products

R30 shipping
The Anglo-Boer War1899 -1902 by Fransjohan Pretorius
R190
R30 shipping
Life on Commando During the Anglo-Boer War – Fransjohan Pretorius
R330
R30 shipping
Scorched Earth. Edited by Fransjohan Pretorius. Anglo Boer War.
R800
R30 shipping
Scorched earth Francois Pretorius
R300

Verskroeide Aarde Fransjohan Pretorius (Redakteur)

Secondhand
R430.00
Closed 10 Jun 24 21:16
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
N933
Bob Shop ID
614998911

Toestand: Baie goed. Een naam en datum.
Formaat:
A4 Hardeband met stofomslag
Bladsye: 292
Uitgegee: 2001 Eerste uitgawe (H&R)
ISBN: 9780798141918

Teen die einde van 1900 was albei Boere-republieke feitlik verslaan. Pretoria en Bloemfontein was in Britse hande. Vir alle praktiese doeleindes het dit gelyk of die Anglo-Boereoorlog verby was. Die guerrilla-taktiek van die Boerekrygers het egter gesorg dat dit lank nie die geval was nie. Lord Kitchener moes inderhaas sv voorganger, lord Roberts, se verskroeide aarde-beleid kragdadiger voortsit om die Boere tot oorgawe te dwing n beleid wat tot die instelling van die konsentrasiekampe gelei het en daardeur tot die dood van derduisende onskuldige bejaardes, vroue en kinders, wit sowel as swart.

Die militêre doelwit van Kitchener se beleid, om die Boere gou tot oorgawe te dwing, is nie verwesenlik nie. Kitchener self het agterna verklaar dat die buitengewoon hoë sterftesyfer in die konsentrasiekampe n beletsel was op sy hele kampanje.

Verskroeide Aarde neem die beleid van Roberts en Kitchener en die konsentrasiekampe van die Anglo-Boereoorlog onder die loep. In samehang met die gelyknamige TV-dokumenter van Herman Binge gee prof. Pretorius en n groep geskiedkundiges n aangrypdende en diep-reikende beeld van die kampe wat so n verdelende invloed gehad het op die verdere verloop van die Suid-Afrikaanse geskiedenis.

Teen die einde van die oorlog was daar 34 konsentrasiekampe vir die Boere se bejaardes, vroue en kinders. Daar was altesame 110 000 gevangenes in dié kam-pe. Daarnaas was daar 60 Britse kampe waarin 115 000 swartes gehou is. Die sterftesyfer in hierdie kampe was minstens 14 000. Altesame 27 927 Boere is in die konsentrasiekampe dood, waarvan 22 000 onder die ouderdom van sestien. Verskroeide Aarde wil die agtergrond tot hierdie kampe skets en aan die hand van historiese dokumentasie n helder beeld gee van die lewe in die konsentrasiekampe. Dit bevat fotomateriaal waarvan heelwat nog nooit tevore gepubliseer is nie. Hierdie boek is onmisbaar vir n begrip van die trauma van die kampe asook die voortslepende bitterheid wat dit ontketen het by geslagte Suid-Afrikaners daarna.

More from this seller

View all
R30 shipping
Rebelspoor - L. J. Bothma
R295
R30 shipping
Die Afrikaners : Verkorte en Aangevulde Uitgawe – Hermann Giliomee
R159
R30 shipping
Iron Fist from the Sea – Arne Soderlund & Douw Steyn
R480
R30 shipping
Verskroeide Aarde Fransjohan Pretorius (Redakteur)
R430