Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
derde druk 1969 hardeband met stofomslag 179 bladsye, die stofomslag is erg verweer, hardeband goed,skoolstempel op die eerste bladsy, daar is op n paar plekke pen regmerkies gemaak by die bladsy nommers en op bladsye104 en 111 is n inskripsie met pen, binding goed, versending R25 in RSA - geen oorsese versending