 
         
         
        
       | Main centres: | 1-3 business days | 
| Regional areas: | 3-4 business days | 
| Remote areas: | 3-5 business days | 
| Description | "Met soveel insig, ervaring en meelewing is die boek geskryf dat dit as volledig waar aandoen. Eerlik, sonder doekies omdraai word die lewe in en om n hospitaal uitgebeeld sodat die leser midde-in hierdie eintlik geslote wêreld met sy drama en sy romantiek staan en saam alles ervaar in die operasiesaal, in die ongevalle-afdeling tot in die dokters se kantore waar daar dikwels n eie soort drama afspeel." - Theron Books | 
| Year | 1974 | 
| Publisher | Tafelberg-Uitgewers Bpk. | 
| Pages | 357 bladsye | 
| Condition | Stofomslag verweer. Hardebandrande baie geskraap. Rand van bladsye verbruin. Bladsye gevos maar skrif is nog baie duidelik. Ex-libris. Geteken deur Skrywer. | 
**It is cheaper to purchase more than one book at a time so do feel free to browse through my BoB page.