 
        | Main centres: | 1-3 business days | 
| Regional areas: | 3-4 business days | 
| Remote areas: | 3-5 business days | 
Versvreugde, saamgestel deur Jan Vosloo
Tafelberg uitgewers
1987 Uitgawe
100 bladsye
Sageteband, geen omslag
Die omslag taamlik verweer, skeurtjies en skaafmerke.
Die eerste blaaie het merke waar kleeflind was toe die boek oorgetrek was.
Bladsye vergeel weens ouderdom, maar nog netjies.
Bladsy 37 het twee penmerke.
Aflewering deur Postnet sal R25 wees, maar alternatiewe vervoer kan gereël word.
Slegs binne die grense van Suid Afrika.
Versekering ekstra.


