R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Die Dood in Venesie (Der Tod in Venedig) - Thommas Mann - Vertaal deur Jan Esterhuizen - 1961, eerste druk - Nasionale Boekhandel - Uit die Juweel-novelles onder redaksie van Audey Blignaut - 130p - Hardeband (sonder stofomslag) in goeie toestand; rugkant effens sonverbleik - Intern skoon en stewig gebind.
Die novelle word as Thoman Mann se grootste novelle beskou en verteenwoordig 'n ongeewenaarde hoogtepunt in hierdie letterkundige genre. Die verhaal, wat in die werklikheid 'n allegorie oor die aard van die kunstenaarskap en die wese van die kuns is, beeld op onvergeetlike wyse die tragiese konflik in die gemoed en gewete van 'n bejaarde skrywer Gustav Aschenbach) wat hom verskeur voel tussen die hartstog van 'n ongeoorloofde, vernietigende liefde en sy waardigheid as mens en kunstenaar.