Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Stories is 'n prettige manier om jou kind goeie waardes te leer! Elkeen van die bekende verhale in hierdie bundel bevat 'n belangrike lewenswysheid. Elke storie word op Wendy Maartens se unieke, toeganklike manier oorvertel sodat dit in die eerste plek heerlike lekkerlees- of lekkerluisterpret is. Elke storie word ook vergesel van nuttige, maklik verstaanbare, praktiese wenke oor hoe kinders die waardes in die alledaagse lewe kan toepas, asook hoe ouers en onderwysers leiding kan gee.
ISBN: 9781608874743
Pages: 152
Hardcover
LAPA, 2014
Good condition
B152