Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Evelyn Wessels
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
Wanneer Louise Ie Roux van die buiteland terug-keer, verwerf sy 'n droompos as kuratrise van een van die belangrikste privaat kuns-versamelings in Suid-Afrika. Gou is dit egter duidelik dat iets nie pluis is in die versameling van die Schoongelegen-herehuis nie.
Haar ondersoek na die ongerymdhede ontwikkel in 'n nagmerrie as haar lewe bedreig word. Haar taak word verder gekompliseer deur die wisselvalligheid van haar verhouding met die twee aantreklike mans op Schoongelegen, die enigmatiese Ryk Hofrneyr magnaat, wynboer, kunskenner en die seunsagtige Martin, sy privaatsekretaris, wat duidelik been-af op Louise is.
En verder is daar die Contessa, wat 'n onpeilbare verbintenis met albei mans het . . . Louise se vertwyfeling oor wie om te verdink en wie om te vertrou word vererger deur die vertwyfelinge van haar eie hart.