Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Evelyn Wessels
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
Wanneer Louise Ie Roux van die buiteland terugkeer, verwerf sy 'n droompos - as kuratrise van een van die belangrikste privaat kunsversamelings in Suid-Afrika. Gou is dit egter duidelik dat iets nie pluis is in die versameling van die Schoongelegen-herehuis nie.
Haar ondersoek na die ongerymdhede ontwikkel in 'n nagmerrie as haar lewe bedreig word. Haar taak word verder gekompliseer deur die wisselvalligheid van haar verhouding met die twee aantreklike mans op Schoongelegen, die enigmatiese Ryk Hofrneyr - magnaat, wynboer, kunskenner - en die seunsagtige Martin, sy privaatsekretaris, wat duidelik been-af op Louise is.
En verder is daar die Contessa, wat 'n onpeilbare verbintenis met albei mans het . . . Louise se vertwyfeling oor wie om te verdink en wie om te vertrou word vererger deur die vertwyfelinge van haar eie hart.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.