Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Title: Verwysingsbybel1983-Vertaling2 dele
Sub Title:
Author: Bybelgenootskap
Publisher:
Year:
ISBN: 798212586
Summary: Volledige Verwysingsbybel in Afrikaans 1983-vertaling met herformulerings tot en met 1992. Hierdie funksioneel-ekwivalente Bybelvertaling is so getrou moontlik uit die bronteks vertaal en slaag uitstekend in sy doel om Afrikaanssprekendes aan te spreek in 'n eietydse dog waardige Afrikaans. Die Verwysingsbybel is ideaal vir intensiewe Bybelstudie.Uitgebreide voetnote en kruisverwysings: Meer as 28 000 addisionele voetnote en kruisverwysings.Plekname: Bodemformasies, lande, streke en stede in die Afrikaans 1983-vertaling met wisselname en benaderde afstande.Woordelys: 'n Uitgebreide woordelys waarin woorde wat in die Afrikaans 1983-vertaling voorkom kortliks bespreek word.Konkordansie: 'n Kernkonkordansie met 'n indeks van belangrike woorde in die Afrikaans 1983-vertaling. Dit is bedoel as 'n hulpmiddel vir die naslaan van woorde en uitdrukkings. Anders as in gewone konkordansies, word in die meeste gevalle die verband waarin die woorde voorkom ook aangegee, sowel as teksverwysings.
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup, Local collection in Somerset West or Aramex door to door courier. Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations throughout South Africa (generally delivered within 1-2 business days of dispatch). Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.