Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
A most beautiful and attractive very large Bijbel with a weight of just under 10 kilograms. Hierdie is 'n faksimilee uitgawe van 1972. Hierdie Bybel is dus net 49 jaar oud. Die apokriewe tekste is ook ingesluit. Hierdie Bybel is in besondere mooi toestand, met al sy koper meganismes en hoeke in baie mooi werkende toestand. Uitgegee deur N.V. Uitgeverij. "De Banier", te Utrecht. 45 cm x 30 cm x 14 cm.