Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Lucy Lombaard dra XXL-klere maar sy het die hart van ân feetjie. Al hoor sy van kleins af vet feetjies kan nie vlieg nie. Billy Bruwer van Media Uniek plaas haar hart in die hoogste versnelling maar hy stel net belang om haar Funky Feetjie-blog in sy tydskrif te gebruik. Is haar mede-rubriekskrywer Wouter Weet-als dalk eerder haar sielsgenoot?
TITLE: Vet feetjies vlieg nie
AUTHOR: Kristel Loots
SKU: 9780624083245
PUBLISHER: Tafelberg Publishers Ltd
DATE PUBLISHED: 20/07/2017
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 256
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 127 mm x 197 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr