R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
R35.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R5.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
"Vetkers en neonlig word in 1960 (na Proegoed in 1959), met herdrukke in 1962 en 1966, uitgegee. Antonissen skryf in Spitsberaad: "In Vetkers en neonlig is dit merkwaardigerwyse juis die twee stadsverhale wat konvensionele realisme voortsit. Die mooi humorverhaal 'Sy laaste weddenskap', met net n ligte vleugie fantasma, teken die plattelander op sy oudag in die stad; en 'Afrika-toonbank' onthou ek veral om die kundige versmelting van psigologie en verrassingsverhaal.
Die plattelandsverhale daarenteë, het, op een na, feitlik alle 'gemoedelikheid' laat vaar en al hoe meer met n demonies-gelaaide geheimsinnigheid deurdrenk geraak: wat des te opmerkliker word indien mens ouer en nuwe verhale wat verwante stofgegewens verwerk, met mekaar vergelyk. Daar is n bestendige voortgang na n makabere fantastiek, wat n hoogtepunt bereik in die verhaal 'Die gusooi', n fyn-gestruktureerde verhaal van n oorspronklike driehoekspatroon waarin juis die beskaafde vrou as afgrondelike mens verskyn en die gruwel bedryf."
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
2022-01-25
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.