
Vetkoek Paleis 3 (DVD)
Check my rate
Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Poplap en die twee tjortse. Worsie en Boeboe kry stry oor hoeveel “tjortse” daar in “olke bolke” is. Frikkadel wil ‘n skiboot koop en dit “Poplap” noem. Poppie is baie buierig. ‘n Besoek aan die dokter verklaar die buierigheid en Frikkadel se bootkopery is iets van die verlede. Frikkadel’s choice. Frikkadel wil bitter graag die Blou Bulle se rugbywedstryd bywoon maar Poppie wil eerder die naweek weggaan. Wanneer die bank beroof word terwyl Poppie en Worsie in die bank is verander Frikkadel se prioriteite Die lewe is ‘n video. Spiros begin ook vetkoeke maak en Frikkadel besef hy sal iets moet doen om die Vetkoekpaleis meer gewild te maak. Worsie wil bittergraag die kompetisieprys wen maar hy mag nie inskryf nie. Ella se tog. Ella en Apie kry huweliksprobleme en sy trek by Frikkadel en Poppie in. Boeboe kry ook moeilikheid wanneer Spiros se dogter uitvind van haar verloofde se mannewales met Boeboe. Die kaartjie. Sherridon word bevorder na Zero Ses. Poppie sleep vir Frikkadel na ‘n opvoedkundige filmvertoning toe. Die hare waai wanneer Poppie “Randy Mandy” se besigheidskaartjie in Frikkadel se baadjiesak kry. Worsie kry die skuld hiervoor. Die cherrie is Koekie. Sue-Ellen ontstel vir Worsie. Worsie besluit om nie Frik se geld op die perde te verwed nie maar om dit eerder vir ‘n beter doel aan te wend. ‘n Oulike blondine red Worsie wanneer twee inbrekers hul verskyning maak. Soos ‘n Merry-go-round. Dit gaan goed met Worsie en sy meisie tot hy ‘n brief van ‘n prokureur kry. Die Vetkoekpaleis verwag ‘n besoek van ‘n joernalis. Vetkoekpaleis verskyn wel in die koerant maar iemand anders in die Vetkoekpaleis trek baie meer aandag op die agterblad.
Actors: | Alvin Bruinders / Helene Truter |
Age Restriction: | PG yrs |
Language: | Afrikaans |
Region: | 2 |
Edition: | Single Disc |
TV System: | PAL |
Product Code: | 6869593 |