
Vetkoek Paleis 4 (DVD)
Check my rate
Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Wat is ¿¿n moeder? Frik se nuwe selfoon lok baie kommentaar uit. Poppie pak haar tassie in afwagting op die baba se geboorte. Boeboe dink sy is verlief op ¿¿n ou met die naam ¿¿Pelvic¿¿ wat in ¿¿n ¿¿band¿¿ speel. Tot Worsie se ontsteltenis oorweeg Ella dit om ¿¿n baba aan te neem. ¿¿n Nuwe besigheidsvennoot. Boeboe se vriend, Pelvic, kraak sy pelvis en Sherridon se niggie moet kom help in die Vetkoekpaleis. Meneer Louw, die skoolhoof, bied Frik ¿¿n goeie bedrag aan vir ¿¿n vennootskap in die Vetkoekpaleis. Die personeel kom egter nie oor die weg met die nuwe vennoot nie en dit lei tot ¿¿n vuisgeveg in die winkel. Dis ¿¿n laaitie! Worsie vertel vir Frik dat hy alles van sy geboorte kan onthou¿¿.Ella nooi die gemeente se dames vir ontbyt in die Vetkoekpaleis maar Frik en sy personeel het makietie gehou om die baba se koms te vier en die winkel is in chaos. Die toeriste-inval. Sherridon word gekies om ¿¿n ¿¿parabat¿¿ kursus te doen vir sy werk en Pelvic wil Boeboe op sy CD se omslag laat pryk as ¿¿n rooi Sebra.Tannie Gerty van Bloemfontein maak moles in die winkel.Wanneer ¿¿n klomp toeriste die winkel wil aandoen besluit Frik-hulle om die winkel te versier in ¿¿n Afrika styl. Alhoewel die kostuums die personeel nie aanstaan nie, verloop die geleentheid voor die wind. Verbode vrugte. Ella gaan maak ongenooid Worsie se woonstel skoon en gooi sy teddiebeer uit. Dit veroorsaak dat Frik vir Ella uit die winkel jaag en Ella vra die dominee om met Frik te kom praat. Boeboe eindig op die dominee se skoot en gee ook sommer vir mevrou dominee bietjie raad om haar privaatlewe op te kikker. Die Peroxide-tert. Sherridon kry sy ¿¿parabat badge¿¿ en Frik began ¿¿n foutjie met Ruben se melk.Pelvic word in die bad betrap met Tiffany. Sy probeer ook vir Frik en Worsie verlei. Worsie val daarvoor en kry boonop ¿¿n fooitjie.Tiffany se donker geheim word ontbloot en Boeboe en Pelvic maak vrede.
Actors: | Alvin Bruinders / Helene Truter |
Age Restriction: | PG yrs |
Language: | Afrikaans |
Region: | 2 |
Edition: | Single Disc |
TV System: | PAL |
Product Code: | 7412082 |