This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by TAKEALOT26738

Vetkoekpaleis 10 (DVD)

New
R98.00
Closed 23 Nov 13 00:06
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
29928332
Bob Shop ID
116378929
This item is sold brand new. It will be ordered from our supplier and normally ships in 15 to 20 working days

DOBBELSKULD:

Poppie skryf haar en Ruben in vir die apteek se Ma en Kind Babakompetisie. Die foto is egter te gewaagd na Frik se sin.Ella dobbel al haar en Apie se kruideniersgeld weg en trek by Worsie en Koekie in. Hulle kies die hasepad.

MASSERINGSMOLESTE:

Wanneer Boeboe vir twee weke nie kan werk nie kom help Beryl uit as kelnerin. In die proses leer Frik en Worsie dat net hul eie vroue op hulle mag trap. Een van Ella se donker geheime word openbaar.

SONDE MET DIE BURE:

Ella se motor beland in die pastoor se swembad en Frik en Worsie gaan help. In hulle afwesigheid raak Boeboe, Beryl en Koekie in ¿¿n geveg betrokke wat byna op ¿¿n hofsaak uitloop.

BOEBOE MAAK ¿¿N PLAN:

Sheridon en Barbie se verhouding raak ernstig. Worsie is egter in groot moeilikheid wanneer Koekie uitvind hy het by Meryl en Beryl ¿¿n kraan gaan regmaak. Boeboe soek ¿¿n trouman en beraam ¿¿n plan om die nuwe veearts se aandag te trek.

BOEBOE BIEG:

Boeboe kry ¿¿n huweliksaansoek en bedank onmiddelik as kelnerin by die Vetkoekpaleis. Frik en Worsie wil Beryl in Boeboe se plek aanstel maar Ella, Poppie en Koekie keur dit glad nie goed nie. Sheridon gee homself ¿¿n verkeerskaartjie.

WYLE OOM MOOLMAN:

Worsie heg sentimentele waarde aan die werksbakkie en wil dit graag van Frik koop. ¿¿n Ou k¿¿rel van Ella sterf aan ¿¿n hartaanval en Worsie word versoek om die prokureurs dringend te gaan sien. ¿¿n Dramatiese bekendmaking verander Worsie en almal na aan hom se lewens drasties.

 
Actors: Alvin Bruinders / Helene Truter
Age Restriction: PG yrs
Language: Afrikaans
Discs: 1
Region: 2
Edition: Single Disc
TV System: PAL
Product Code: 29928332