This item has closed 1 buyer bought 1 item

VETKOEKPALEIS 3

New
R90.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
New
Location:
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID:
167625592

 

Synopsis:Poplap en die twee tjortse.

Worsie en Boeboe kry stry oor hoeveel “tjortse” daar in “olke bolke” is. Frikkadel wil ‘n skiboot koop en dit “Poplap” noem.
Poppie is baie buierig. ‘n Besoek aan die dokter verklaar die buierigheid en Frikkadel se bootkopery is iets van die verlede.

Frikkadel’s choice.

Frikkadel wil bitter graag die Blou Bulle se rugbywedstryd bywoon maar Poppie wil eerder die naweek weggaan. Wanneer die bank beroof word terwyl Poppie en Worsie in die bank is verander Frikkadel se prioriteite

Die lewe is ‘n video.

Spiros begin ook vetkoeke maak en Frikkadel besef hy sal iets moet doen om die Vetkoekpaleis meer gewild te maak. Worsie wil bittergraag die kompetisieprys wen maar hy mag nie inskryf nie.

Ella se tog.

Ella en Apie kry huweliksprobleme en sy trek by Frikkadel en Poppie in.
Boeboe kry ook moeilikheid wanneer Spiros se dogter uitvind van haar verloofde se mannewales met Boeboe.

Die kaartjie.

Sherridon word bevorder na Zero Ses.
Poppie sleep vir Frikkadel na ‘n opvoedkundige filmvertoning toe. Die hare waai wanneer Poppie “Randy Mandy” se besigheidskaartjie in Frikkadel se baadjiesak kry. Worsie kry die skuld hiervoor.

Die cherrie is Koekie.

Sue-Ellen ontstel vir Worsie.
Worsie besluit om nie Frik se geld op die perde te verwed nie maar om dit eerder vir ‘n beter doel aan te wend.
‘n Oulike blondine red Worsie wanneer twee inbrekers hul verskyning maak.

Soos ‘n Merry-go-round.

Dit gaan goed met Worsie en sy meisie tot hy ‘n brief van ‘n prokureur kry. Die Vetkoekpaleis verwag ‘n besoek van ‘n joernalis. Vetkoekpaleis verskyn wel in die koerant maar iemand anders in die Vetkoekpaleis trek baie meer aandag op die agterblad.
 
Starring:Alvin Bruinders
Helene Truter
 
Category:Afrikaans
 
Age Restriction:PG

Customer ratings: 1 ratings

Goods as described. Good seller. Fast delivery
21 Dec 2014