This item has closed 1 buyer bought 1 item

VETKOEKPALEIS 5

New
R90.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
New
Location:
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID:
167626080

 

 

Synopsis:From Russia wife love. Worsie bestel vir hom ‘n bruid per pos maar in Frik se naam. Die hare waai wanneer die agentskap vir Poppie bel om die bestelling te bevestig.

Nee beteken nee. Worsie wil ‘n roomyshoekie in die Vetkoekpaleis vestig maar Frik wil niks daarvan weet nie.

Ysbeertjie. Worsie en Frikkadel word vennote in ‘n roomyshoekie in die Vetkoekpaleis. Alles verloop vlot tot daar op ‘n naam vir die hoekie besluit moet word.

Frikkadel se bal. Frikkadel word die slagoffer van ‘n sindikaat wat oorspronklike wêreldbeker rugbyballe vir duisende rande aan onskuldige rugbyondersteuners verkoop.

Vlug 339. Worsie neem verlof en vlieg Margate toe vir sy vakansie, of so dink almal. Met sy terugkeer kan hy getuig dat die Sjinese polisie baie streng is . Selfs Teddie het onder hulle deurgeloop.

Ella Fansella. Ella word van diefstal beskuldig en Worsie kry so skaam dat hy nie weet waar om sy kop in te steek nie. Ella hou vol dat sy onskuldig is en dat sy die slagoffer is van ‘n oorywerige veiligheidswag en ‘n apteker wat ‘n wrok koester.

The full Worsie. Worsie en Sheridon besluit om in “Show Business” in te gaan by ‘n vriendin van Boeboe se teepartytjie.
 
Starring:Alvin Bruinders
Helene Truter
 
Category:Afrikaans
 
Age Restriction:PG

 

Customer ratings: 1 ratings

Goods as described. Good seller. Fast delivery
21 Dec 2014