This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Nhicho18442

Vetkoekpaleis Deel 1 - Die Oorspronklike TV-reeks - DVD - nuut (Vetkoek Paleis)

New
R95.00
Closed 23 Aug 09 13:31
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
14596706

BLOU...LIGBLOU

Frikkadel begin sy eie besigheid nadat hy sy werk verloor het. Voor hy hom kan kry stel hy twee onbneplande pesoneellede aan wat sy eie idees oor sy besigheid verander.

KOOP OF OMKOOP

Die Vetkoekpaleis maak oop en Frik beleef die gepaardgaande probleme. Hy word deur 'n "gesondheidsinspekteur" besoek en is so senuagtig day hy 22 vetkoeke verniet weggee voordat Worsie en Boeboe hom oortuig dat besigheid volgens die reëls maar die beste is.

FOR YOU...VERNIET

Terwyl Boeboe gaan eksamen skryf by die "Polly-Anne School of Beauty", werk haar niggie, Sue-Ellen, in haar plek. Sue-Ellen oortuig vir Frik en Worsie dat Spiros Takanakis hulle vetkoekresep wil steel.

POPPIE S'N

Besigheid is stil by die Vetkoekpaleis. Spiros het 'n buikdanser gehuur om kliënte na sy winkel te lok. Frik besluit om ook 'n vertoning te reël. Groot is sy verbasing as die danseres, Lolita Queen of Love, 'n ou meisie van hom blyk te wees.

DIE MECHANIC, DIE BAKKIE, DIE TREIN EN DIE KOEI

Frik ondervind probleme wanneer hy sy bakkie laat diens. Na groot drama ky hy 'n nuwe bakkie. Boeboe skryf eskamen en word verneuk. Sy word ook deur 'n jalierse vrou bygedam.

SAKEMAN, SAKEPLAN

Frik reël met die Sun City busbestuurder om by Eugene se winkel te stop vir aandenkings, by die Vetkoekpaleis vir kos en by Tiger se garage vir brandstof en om 'n draai te loop. Sake loop egter skeef wanneer hulle by Eugene se winkel eet, 'n draai loop by die Vetkoekpaleis en vir Tiger waai wanneer hulle verbyry. Worsie kom tot die redding.

DIE WULPSE KONSULTANT

Frik besef dat besigheid glad nie so maklik is nie, en raadpleeg 'n konsultant. Die konsultant is hopeloos te duur meaar dinge verander wanneer Boeboe sy klein swart adresboekie ontdek. Worsie lok besigheid deur 'n radiostasie in Benoni waar 'n vriend van hom werk.

AL MY ITEMS IS OORSPRONKLIK. HIERDIE ITEM IS NUUT.

 

More from this seller

View all
R30 shipping
Wicker Man, The (Edward Woodward, Christopher Lee) (4K Ultra HD)
R560
R30 shipping
Altitude Waverley Cardigan - Ladies - grey
R374
R30 shipping
Stand, The - A Limited Series Complete Mini Series (DVD)
R419
R30 shipping
Hip Flask - 120ml (P185)
R110

Customer ratings: 1 ratings

Dit was een van die beter keer wat ek iets online gekoop het
30 Aug 2009