This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Nhicho18442

Vetkoekpaleis Deel 2 - Die oorspronklike TV reeks - DVD - nuut (Vetkoek Paleis)

New
R95.00
Closed 20 Aug 09 16:31
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
14547596

WORSIE WORD 'N WORS

Daar is chaos wanneer Worsie vrouens ontdek. Frik en Boeboe kan glad nie met hom praat nie en sy ma is ontsteld. Frik kry Worsie 'n woonstel en sy ma is aanvanklik daarteen gekant maar gee toe wanneer sy besef dat sy hom nie kan keer nie.

LULU EN LOFTUS

Boeboe doen 'n besering op en moet vir 'n week in traksie lê. Frik moet iemand kry om uit te help, want anders gaan hy 'nbelangrike rugbywedstryd misloop;. Hy en Poppie kry stry en sy weier om te help. Tiger gee vir hom 'n plek se naam waar hy kelnerinne kan dry, maar tot sy skok is dit 'n "escort agency".

POPPIE KRY STILSTUIPE

Frik moet katvoet loop om in Poppie se goeie boekies te bly. Wanneer Poppie siek voel en vroeg huistoe gaan is Boeboe oortuig dat Poppie swanger is. Worsie vertel dit vir sy ma, wat op haar beurt die hele familie laat weet. Poppie is woedend en dinge word vererger wanneer Frik haar en haar baas agtervolg.

BIBI EN DIE STYWE LYWE

Worsie is oortuig dat Boeboe 'n dubbele lewe lei wanneer hy haar foto in 'n tydskrif sien. Boeboe ontken dit en na 'n groot deurmekaarspul vind sy uit dat sy 'n dubbelganger in Benoni het.

DIE TWEEDEPRYS

Daar is groot drama op Nigel wanneer Tiger nie kaartjies vir die Springbokke teen die All Blacks toets gekry het nie. Daar is net een kaartjie beskikbaar en almal wil dit hê. Worsie wen tweede prys in 'n kompetisie en die prys is twee toetskaartjies.

POPPIE IS OP PAD

Poppie se werk stuur haar vir 'n kursus na Durban. Frik is nie baie gelukkig wanneer hy uitvind dat sy die enigste vrou op die bus sal wees nie en koop vir haar 'n vliegtuigkaartjie. 'n Meisie wat saam met Worsie op skool was, maak haar verskynig op die dorp en sy ma wil hê hy moet hom oor haar ontferm.

AL MY ITEMS IS OORSPRONKLIK. HIERDIE ITEM IS NUUT.

More from this seller

View all
R30 shipping
Umberto D. (DVD)
R376
R30 shipping
Undoing, The - Season 1 (DVD Box Set)
R340
R30 shipping
Glass Water Bong - Medium Graffiti Prints Beaker 20cm (Bong069)
R338
R30 shipping
Day the Earth stood still, The (1951) (DVD)
R194

Customer ratings: 1 ratings

Dit was een van die beter keer wat ek iets online gekoop het
30 Aug 2009