This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Nhicho18440

Similar products

Jackass 3 (DVD)
R25
R30 shipping
Saw 3 (DVD)
R140
Magic Cellar Afrikaans Deel 4 - Dvd (NEW CONDITION)
R50
R30 shipping
Clerks 3 (DVD)
R267

Vetkoekpaleis Deel 3 (DVD)

New
R94.00
Closed 20 Nov 15 06:14
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Format
DVD
Product code
84
Bob Shop ID
195542026

Poplap en die twee tjortse.

Worsie en Boeboe kry stry oor hoeveel ¿tjortse¿ daar in ¿olke bolke¿ is. Frikkadel wil ¿n skiboot koop en dit ¿Poplap¿ noem.
Poppie is baie buierig. ¿n Besoek aan die dokter verklaar die buierigheid en Frikkadel se bootkopery is iets van die verlede.

Frikkadel¿s choice.

Frikkadel wil bitter graag die Blou Bulle se rugbywedstryd bywoon maar Poppie wil eerder die naweek weggaan. Wanneer die bank beroof word terwyl Poppie en Worsie in die bank is verander Frikkadel se prioriteite

Die lewe is ¿n video.

Spiros begin ook vetkoeke maak en Frikkadel besef hy sal iets moet doen om die Vetkoekpaleis meer gewild te maak. Worsie wil bittergraag die kompetisieprys wen maar hy mag nie inskryf nie.

Ella se tog.

Ella en Apie kry huweliksprobleme en sy trek by Frikkadel en Poppie in.
Boeboe kry ook moeilikheid wanneer Spiros se dogter uitvind van haar verloofde se mannewales met Boeboe.

Die kaartjie.

Sherridon word bevorder na Zero Ses.
Poppie sleep vir Frikkadel na ¿n opvoedkundige filmvertoning toe. Die hare waai wanneer Poppie ¿Randy Mandy¿ se besigheidskaartjie in Frikkadel se baadjiesak kry. Worsie kry die skuld hiervoor.

Die cherrie is Koekie.

Sue-Ellen ontstel vir Worsie.
Worsie besluit om nie Frik se geld op die perde te verwed nie maar om dit eerder vir ¿n beter doel aan te wend.
¿n Oulike blondine red Worsie wanneer twee inbrekers hul verskyning maak.

Soos ¿n Merry-go-round.

Dit gaan goed met Worsie en sy meisie tot hy ¿n brief van ¿n prokureur kry. Die Vetkoekpaleis verwag ¿n besoek van ¿n joernalis. Vetkoekpaleis verskyn wel in die koerant maar iemand anders in die Vetkoekpaleis trek baie meer aandag op die agterblad.

More from this seller

View all
R30 shipping
Death in Paradise - Series 12 (DVD)
R419
R30 shipping
Dragon - The Bruce Lee Story (DVD)
R288
R30 shipping
Horton hears a Who! (DVD)
R140
Glamourette Mirror and Lip Balm - silver (HWB-9910)
R54