This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Nhicho19683

Similar products

Fantastic 4 (DVD)
R20.00
FANTASTIC 4 DVD
R35.00
Fantastic 4 (DVD)
R45.00
4 Boxing Dvd's
R49.00
Vetkoekpaleis Deel 4 (DVD)
Sold

Vetkoekpaleis Deel 4 (DVD)

1 was available / new
R94.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R35.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R5.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Format
DVD
Customer ratings:
Product code
85
Bob Shop ID
184580968

Wat is ¿n moeder?

Frik se nuwe selfoon lok baie kommentaar uit.
Poppie pak haar tassie in afwagting op die baba se geboorte. Boeboe dink sy is verlief op ¿n ou met die naam ¿Pelvic¿ wat in ¿n ¿band¿ speel.
Tot Worsie se ontsteltenis oorweeg Ella dit om ¿n baba aan te neem.

¿n Nuwe besigheidsvennoot.

Boeboe se vriend, Pelvic, kraak sy pelvis en Sherridon se niggie moet kom help in die Vetkoekpaleis.
Meneer Louw, die skoolhoof, bied Frik ¿n goeie bedrag aan vir ¿n vennootskap in die Vetkoekpaleis. Die personeel kom egter nie oor die weg met die nuwe vennoot nie en dit lei tot ¿n vuisgeveg in die winkel.

Dis ¿n laaitie!

Worsie vertel vir Frik dat hy alles van sy geboorte kan onthou¿.Ella nooi die gemeente se dames vir ontbyt in die Vetkoekpaleis maar Frik en sy personeel het makietie gehou om die baba se koms te vier en die winkel is in chaos.

Die toeriste-inval.

Sherridon word gekies om ¿n ¿parabat¿ kursus te doen vir sy werk en Pelvic wil Boeboe op sy CD se omslag laat pryk as ¿n rooi Sebra.Tannie Gerty van Bloemfontein maak moles in die winkel.Wanneer ¿n klomp toeriste die winkel wil aandoen besluit Frik-hulle om die winkel te versier in ¿n Afrika styl. Alhoewel die kostuums die personeel nie aanstaan nie, verloop die geleentheid voor die wind.

Verbode vrugte.

Ella gaan maak ongenooid Worsie se woonstel skoon en gooi sy teddiebeer uit. Dit veroorsaak dat Frik vir Ella uit die winkel jaag en Ella vra die dominee om met Frik te kom praat. Boeboe eindig op die dominee se skoot en gee ook sommer vir mevrou dominee bietjie raad om haar privaatlewe op te kikker.

Die Peroxide-tert.

Sherridon kry sy ¿parabat badge¿ en Frik began ¿n foutjie met Ruben se melk.Pelvic word in die bad betrap met Tiffany. Sy probeer ook vir Frik en Worsie verlei. Worsie val daarvoor en kry boonop ¿n fooitjie.Tiffany se donker geheim word ontbloot en Boeboe en Pelvic maak vrede.

Recently viewed

See more
Electric Totem Stainless Steel Tumbler With Straw 600ml
R250.00
Ford Vedette 1950 green 1/43 IXO NEW+boxed #4814 instant wheels
R470.00
10% OFF
GUD CARTRIDGE OIL Filter For MERCEDES BENZ SLK [R170] SLK200K (M111.958 16V 120KW) 00-04
R179.00 R199.00
About a Boy - Dvd (Hugh Grant)
R25.00

Customer ratings: 1 ratings

Good seller, no problems.
29 Jun 2015