This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Nhicho19726

Similar products

AQUARIUM DVD [BBOX 7]
R15.00
Magic Cellar - Afrikaans Deel 2 (DVD)
R59.00
Outlander - Season 7 (DVD)
R641.00
Asterix - 7 Crazy Adventures (7-DVD)
R299.00
Vetkoekpaleis Deel 7 (DVD)
Sold

Vetkoekpaleis Deel 7 (DVD)

60 were available / new
R94.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R35.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R5.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Format
DVD
Product code
19432
Bob Shop ID
255013055
REPUTASIES:Worsie kry ¿n werksaanbod van Spiros. Die aanbod beloof beide besigheid en plesier te verskaf aangesien Worsie ook met Spira, Spiros se dogter, moet trou. Daarvoor sien Worsie kans, maar om boonop nog pa te staan vir haar ongebore baba is vir hom een te veel. Frik wil ook niks daarvan hoor nie en gryp in om die situasie te red. Worsie se reputasie bly in die proses in die slag.

BLOU PILLE:Boeboe ontmoet haar ¿droomman¿¿.wynplaas de lot. Sy sê egter vir hom dat sy die Vetkoekpaleis se eienaar is en Frik is glad nie hiervoor te vinde nie. Hy is egter te laat om die gerugte te keer en sit met personeelprobleme wanneer Worsie wil weet waar is sy aandeel van die Vetkoekpaleis. Ella kom spog met haar hernude liefdeslewe, haar man, Apie, is op wonderlike nuwe blou medikasie.

POPPIE SE PÊRELS:Sheridan kry probleme wanneer sy meisie se pa hom met Barbie sien dans. Dis egter niks in vergelyking met Frikkadel se moeilikheid wanneer Poppie ¿n sekere Monica se visitekaartjie in sy beursie ontdek. Monica is ¿n mannejagter wat by die juwelierswinkel werk en Frik moet sy feite agtermekaar kry om weer Poppie se guns te wen.

DIE VLEISPOTTE VAN NIGEL:Worsie daag laat by die werk op na ¿n wilde pajamapartytjie in sy woonstel. Ella is ontsteld wanneer die opsigter haar vertel van die partytjie en sy boonop vir Vaatjie in sy ¿Telly Tubby¿ en Thabo in sy ¿Spiderman¿ nagklere kry waar hulle hul roes lê en afslaap. Boeboe deel Worsie mee dat sy sonder nagklere slaap en indien daar dalk ¿n krisis sou ontstaan soos ¿n brand of iets, sal sy of kaalnael of deur ¿n brandweerman gered word. Die polisie ontbied Worsie om te verduidelik wat van drie verpleegsters geword het wat by sy partytjie was.

ELKE POT HET ¿N DEKSEL:Frikkadel gaan rugby toe en Worsie is in beheer van die winkel. Wanneer Poppie vir Frikkadel probeer skakel antwoord ¿n sekere Jill en dis duidelik dat Frik en sy pelle nie op Loftus is nie. Worsie en sy maats skryf in by die ¿Martha Kelly School of Fancy Dancing¿ maar word reeds die eerste aand uitgesmyt. Sheridan kom soek by die Vetkoekpaleis skuiling wanneer sy meisie, Kimberly, se suster en tweelingniggies swanger raak en hy verdink word.

MOEDERLOOS¿.MOESIELOOS:Ella en Poppie sluit by die plaaslike gimnasium aan. Nie alleen neem hulle privaatklasse by die instrukteur nie, die man is ook ¿n opgeleide masseur van Zimbabwe. Frik is egter oortuig hy is ¿n onwettige immigrant. Worsie sê hy is meer as pens en wil soos Boeboe ook ¿n boep-job laat doen. Al kan hy dit nie bekostig nie, glo Worsie dis al hoe hy ¿n meisie gaan kry. Sheridon help hom van die wal in die sloot deur hom na die plaaslike kliniek, met die Kubaanse dokter, te verwys. Worsie en Dokter Feuentes verstaan mekaar nie so lekker nie en in plaas van die boep-job kry Worsie ¿n ¿barmitzwa¿. Frik verseker hom dat dit baie gesonder is, veral in ons klimaat.

DIE DOBBELGOGGA:Frikkadel stuur Worsie na Nigel se poskantoor om vier krapkaarte te koop. Worsie beland egter in Johannesburg waar die bakkie gesteel word. Frikkadel is ook in die sop want hy het die bakkie se versekeringspremie weggedobbel. Die polisie kry egter die bakkie terug en eind goed, als goed¿

Recently viewed

BLACKCHERRY WOMENS PINK QUILTED SATCHEL
R100.00
2 x 1940 Italy 2 Lire
R75.00 No bids