This item has closed 2 buyers bought 2 items
View other items offered by Nhicho19890

Similar products

Vetkoek Paleis - Deel 1 (DVD)
Refurbished
R160.00
Rz9 (DVD)
New
R249.00
District 9 (DVD)
New
R182.00
District 9 (DVD)
Refurbished
R29.00
Vetkoekpaleis Deel 9 (DVD)
Sold

Vetkoekpaleis Deel 9 (DVD)

New 10 were available
R94.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Format
DVD
Product code
32534
Bob Shop ID
421989487

TERUG VAN WITTEBROOD

Worsie keer terug van wittebrood. Wanneer Koekie vir Worsie en Boeboe in 'n baie suggestiewe posisie op die Vetkoekpaleis se vloer kry is die duiwel los. Sheridon gee boonop vir Poppie 'n verkeerskaartjie en sy is nie baie gelukkig daarmee nie.

INBREUK EN INBRAAK

Ella meng in en maak Worsie en Koekie se woonstel aan die kant. Worsie kry 'n oproep oor 'n inbraak by hulle woonstel en Frik probeer dit hanteer. Ella eindig in die tronk en Worsie in die "Dog Box'….. maar darem net vir 'n rukkie.

DIE TROMPOPPIEKOMPETISIE

Worsie vervies hom vir Koekie en wil wraak neem deur middel van 'n Trompoppiekompetisie. Hulle maak later vrede in die stoorkamer waar Frik en Poppie ook al 'n rak losgesels het…..

SAKEMANNE

Frik en Worsie woon 'n Kleinsake Administrasie Konferensie in Durban by en die vrouens moet die fort hou by die werk. Die vrouens is baie vies en wanneer Sheridon vertel dat hy die twee manne op TV by 'n rugbywedstryd gesien het, is die gort behoorlik gaar.

DIE GROEN MONSTER

Poppie wil graag weer swanger raak. Worsie raak jaloers wanneer Sheridon 'n storie oor Koekie aandra en 'n onskuldige man kry koffie oor sy kop. Worsie vind ook uit dat hy nie deur die badkamer se diefwering pas nie. Boeboe probeer vir Frik en Worsie 'n punt bewys maar dit werk nie soos beplan nie.

OM SOOS 'N VROU TE VOEL

Koekie wil graag 'n operasietjie, of twee, ondergaan om haar meer soos 'n vrou te laat voel. Worsie stem nie saam nie. Boeboe wip haar en storm by die winkel uit. Koekie kom help uit as kelner en wanneer Boeboe terugkeer is die gort gaar en Poppie moet die situasie kom beredder.

WORSIE SE "ONTVOERING"

Daar word, verkeerdelik, vermoed dat Worsie ontvoer is en die Polisie, Koekie, Ella en Sheridon span saam om na hom te soek. Fogele, wat tydelik in die Vetkoekpaleis uithelp, dra boodskappe verkeerd oor en dit befoeter die situasie nog verder.

Recently viewed

See more
100% DANCE 6 : KVCD 5194
Secondhand
R15.00 1 bid
67% OFF
1 Piece Golden Jesus Theme Pendant
New
R202.00 R606.00
24mm Two-Colour Silicone Watch Strap Black & White
New
R106.95
ARVN (VIETNAM) PARA WING(BASE ON FRENCH DESIGN )SCARCE-ORIGINAL ITEM
Secondhand
R450.00 No bids