Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ref: Hosp/14663
Hierdie werk wat as 'n droom begin het is een van die gesaghebbendste en meeste omvangryk tuinboukundige studie oor vetplante wat nog in Afrikaans verskyn het. Met meer as 100 volkleur en sowat 75 swart en wit fotos te illustrasie.
Hierdie boek is dus 'n naslaanbron vir die botanikus, die student van die plantelewe, die versamelaar en die leek wat meer wil weet van die vetplante in sy tuin of in die veld