This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

Victor: My Reis (Afrikaans, Paperback) - Victor Matfield
Sold

Victor: My Reis (Afrikaans, Paperback) - Victor Matfield

New 1 was available
R159.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
9781770221451
Bob Shop ID
65170607
This item is sold brand new. Usually dispatched within 3 days - 1½ weeks

Een W¿¿reldbeker, ’n reeks-oorwinning oor die Britse en Ierse Leeus, twee Drienasies-titels, drie Super Rugby-trofe¿¿ en drie Curriebekers… Dit is een man se buitengewone prestasies in ’n loopbaan wat oor 16 ongelooflike jare gestrek het. Sy naam is Victor Matfield, en hy is ’n internasionale en Suid-Afrikaanse sportlegende. Jy w¿¿l sy storie lees…

Vanaf sy grootwordjare toe hy ’n skaam, sport-mal seuntjie in Pietersburg was totdat hy die kruin van sy sukses in sy rugbyloopbaan bereik het, het Victor as ’n professionele sportman op die harde manier geleer van die plesier wat die lewe bied sowel as die pynlike druk wat daarmee saam gaan. In hierdie outobiografie waarna daar met groot afwagting uitgesien is, vertel hy openhartig van sy verhoudings met sy afrigters, insluitend Heyneke Meyer, Jake White en Peter de Villiers, die sterk bande wat hy met sy spanmaats gesmee het by die Bulle en in die nasionale span, en sy diepgaande liefde en respek vir die Springbok-trui. Hy bespreek die strydige kwessies wat die Suid-Afrikaanse rugbytoneel geteister het in die tydgleuf waarbinne sy loopbaan geval het, die opgang in Blou Bul-rugby en hul tekortkominge ten opsigte van topvorm-kondisie tydens sy laaste rugbyseisoen, die Bokke se kontroversi¿¿le kwarteindstryd wat die einde van hul mededinging om die Rugbyw¿¿reldbeker in 2011 beteken het, sy uittrede uit rugby en veel, veel meer.

Victor: My Reis is ongetwyfeld die een boek wat elke rugbyliefhebber s¿¿l wil lees.

 
By: Victor Matfield
Pages: 343
Publisher: Zebra Press
Format: Paperback
Isbn: 1-77022-145-X
Isbn13: 978-1-77022-145-1

Customer ratings: 1 ratings

Good
17 Sep 2012