R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
As een van die Springbokspan-spelers met die grootste aantal verskynings ooit, is Victor Matfield 'n nasionale held met voortreflike spel oor provinsiale grense heen en geniet hy die guns van aanhangers regoor die wreld. Sy rugby-prestasies en kordaatstukke is talryk: hy was deel van die span wat die 2007 Rugby-Wreldbeker gewen het, hy het die Bokke twee Drienasies-toernooie help wen, hy het drie keer die Super 14-trofee saam met die Bulle omhoog gehou, en hy het Curriebeker-glorie gesmaak.In hierdie outobiografie waarna daar met groot afwagting uitgesien is, gesels hy openlik oor sy lewe, van sy grootwordjare as 'n skugter seun van Pietersburg tot waar hy Pretoria toe getrek het en as talentvolle jong rugbyspeler op die harde manier geleer het hoe om die plesiere in die lewe te hanteer. Hy praat openhartig en reguit oor geskille met afrigters, insluitende sy mentor Heyneke Meyer, Pieter de Villiers en voormalige Bok-afrigter Jake White, wat hom eenkeer fisiek probeer aanval het. Victor vertel ook van Kamp Staaldraad, die Bulle wat gefaal het in sy laaste seisoen as speler en die kontroversile skeidsregtersbelissings was gelei het tot die Bokke se kwarteindstryd-nederlaag in die 2011 Rugby-Wreldbeker. Hierdie is ongetwyfeld die n boek wat elke rugby-entoesias sal wil lees.Signed by author