NET BESKIKBAAR VIR DIE VOLGENDE 7 DAE/
ONLY AVAILBLE THE NEXT 7 DAYS
on/op Auction LOW Prices/ LAE pryse
HOE OM AutoCAD TE GEBRUIK: VIDEO
MAKLIK en VERSTAANBAAR
Gebruik die om vensters en ander "templates" te verander op jou tekeninge wat jy koop wt in .dwg formaat is
Ons koop altyd sagteware en hoop dat die HELP ons kan help soek op internet maar dit wat ons kry is ook BAIE ingewikkeled dat dit ook nie verstaanbaar is.
HIER IS n MAKLIKE OPLOSSING
Die "Movie Clip" verduidelik hoe om jou geinstalleerde AutoCAD 2005 optestel
1. Met die nodigste "Toolbars & Settings" om te kan begin teken.
2. Verduidelik stap-vir-stap die basiese "commands" om te teken
a. Hoe om Lyne Te Trek
b. Hoe om lyne te sny Trim
c. Hoe om lyne te verleng Extend
d. Hoe om n lyn te copier Offset
e. Hoe om n tekening the spiel bieeld Mirror
f. Hoe om sirkel te maak/ trek
g. Hoe om lyne/ items te Kopier Copy
3. Die komentaar is in Afrikaans.
Om gedeeltes van die CD te sien kan u Youtube besoek by die onderste weblinks.
http://www.youtube.com/watch?v=CC9P_iLf_G4
http://www.youtube.com/watch?v=CK3fdgw6LrU
http://www.youtube.com/watch?v=XAOd2SKdIQs