Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Vier begrafnisse en ‘n troue deur Pat Stamatelos Roman
“‘n Tong-in-die-kies roman oor een ma, twee uitgegroeide kinders, drie handsome bachelor’s en vier bedorwe troeteldiere.” (Voorblad)
Kwela Boeke, Eerste uitgawe, 2010, 344p.
Toestand: sagteband, geringe ouderdomsvergeling baie goeie toestand.
Verpakking en Posgeld R52(in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R48 per 1 kg boeke en slegs R10 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.
BESPAAR OP POSGELD DEUR MEER AS EEN EEN BOEK TE BESTEL!!! Gaan gerus na my Blog https://poggiobooks.wordpress.com/ vir die room van die oes van nuwe boeke.