R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Met Vier Briewe vir Jan Ellis debuteer die bekende sanger Steve Hofmeyr, as prosaskrywer. Die vaardigheid waarmee hy die mediu mhanteer getui van kennis van sy grond, sy land en sy mense. Dit is n besonderse werk waarin n kragtige storie vertel word. Humor en patos vorm die grondslag vir die hartverskeurende verhaal van n onskuldige posbode wat weens die sameloop van omstandighede diep in die moeilikheid beland. Die karakters staan magteloos voor kerkleiers, die regstelsel en n gemeenskap wat hulpeloses in die steek laat.
Hierdie boek roer grootse kwessies aan sonder dat n boodskap aan die leser opgedwing word.
Baie goeie toestand.
I prefer using recycled packaging materials as far as possible.
*Please pay within 3 days, if payment has not been made within 7 days, the order is cancelled.
*I try to ship as soon as I can, should you be in a specific rush - please let me know.
*I reserve the right to close auctions early.
Happy bidding!
Have a look at my other listings. I gladly combine items. 📦