Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die skrywer het grootgeword op Oudtshoorn. Verskillende gestaltes uit die skrywer se kleintyd op Oudtshoorn word meesterlik geskilder soos Meniessa-hulle, Mister Metee, Attie Twiek,Katman en Kie, Uncle Jan en die Spoke,Missies Claasse van my kleintyd, My tant Emsie, Ou Gawie storie oor kerkhof, Oorlog teen tant Poppie, Ons ou orreliste, Die laaste gelui.
Hardeband met stofomslag goeie toestand met stofomslag. 110 p. Biblioteekstempel. Stofomslag paar skeurtjies, hoeke wys bietjie gebruik. Boek skoon binne en goed gebind. VOORTREKKERPERS 1969
Sien ook dieselfde skrywer se ander boek Koms van die Poppemaker op kingmidasgold2