Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Vincent v.d. Westhuizen se koms van die Poppemaker is 'n heerlike riller vir die met sterk senuwees. Tog is dit 'n spanningsverhaal wat jou ook laat besef wat wel in die toekoms kan gebeur.
KLUB 707 Johannesburg Perskor Uitgewery 1980 Hardeband ISBN 0628019610 goed gebind, skoon bladsye met stofomslag wat min gebruik toon.
Sien ook dieselfde skrywer se ander boek op kingmidasgold2: Om die Koppieskool