Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Vingerverf-reeks maak 'n wereld vol verrassings oop waarin kinders 'n baie kreatiewe manier van verf ontdek. Met behulp van duidelike aanwysings word hulle gelei om bekende en geliefde plaasdiere snaakse robotte oulike prinsessies gelukkige grotmanne en heelwat meer te voltooi. Elke titel kom met 'n kleurverfpalet.
TITLE: Vingerverf 2
AUTHOR: Editions Caramel
SKU: 9780798173308
PUBLISHER: Human & Rousseau (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 15/04/2016
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 48
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 210 mm x 200 mm x 15 mm
WEIGHT: 180 gr