Find ALL my INTERESTING & AMAZING Listings on the link below:
www.bidorbuy.co.za/seller/1527985/TuCats
'n Uitstekende 'Vintage' Afrikaanse Bybel gedruk in 1953
Outentiek, Africana, Erfstuk - alles in een
'Die Afrikaanse Familiebybel uitgegee deur die Verenigde Protestantse Uitgewers (Edms) Bpk. Kaapstad ten behoewe van die Britse en Buitelandse Bybelgenootskap, Kaapstad 1953'
Na die titelblad is vyf dubbelbladsye vir die Familie-register, in hierdie Bybel is die bladsye oningevul. Daarna volg die Titel- en inhoudsbladsye. Die Bybel is in 'n uitmuntende toestand, baie skoon met geen skeure of vergeling van bladsye nie. Die omslag en rugkant van die Bybel is stewig met geen skade van enige aard nie.
Gevind voor in die Bybel, teen die harde-buiteblad is 'n rooi sylint, voorheen geheg aan die rugstut van die boek om as bladwyser te dien en 'n plat sy monster gespin deur 'n sywurm. Bybels met hulle gewigtige bladsye is dikwels deur kinders gebruik om die vars gespinde symonstertjie plat te druk en meer dikwels daar vergeet!
- Toestand: uitstekend
- Gedruk: Gedruk deur J H de Bussy, Amsterdam, Holland
- Grootte: 28 x 18 x 5.3 cm
Posgeld & verpakking: R65.00 asb
(baie swaar!) sal baie goed verpak word









Payments:
- is due within 3 Days (72 hours) after Winning the Bid or Buy Now Purchase
- Bob pay EFT Payments preferred.
Shipping:
- We pack really well, but we do not take any responsibility for the parcel once it enters the SA Postal system
- For Insurance, please add 3% to the Total Winning Bid amount – insurance is not included in the Postage Costs
- We dispatch your parcel within 3 working days after Payment is confirmed, most times sooner!