Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Afrikaanse roman oor die nuwe liefde wat plaasvind na die verbrokkeling tydens 'n huweliksplegtigheid. Daar is ook 'n fliek oor die boek gemaak met Ivan Botha en Donnalee Roberts. Jasmyn Uitgewers, 2015, sagteband, 235 bladsye. Sien asb. "Shipping charges" vir posgelde.