R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Vir altyd - Karen Kingsbury - Struik - 2007 - Sagteband soos nuut.
Vir Altyd is die roerende vervolg op Vir hierdie oomblik. Die verhaal begin wanneer Emily Anderson, nou twintig jaar oud, universiteit toe gaan. Deur 'n deeltydse werk by Fort Lewis ontmoet vir Justin Baker, 'n jong luitenant in die weermag. Hulle deel dieselfde voorliefdes, humorsin en belangstellings en - belangrikste van alles - hul liefde vir God. Dit is liefde met die eerste oogopslag, en teen die tyd dat Justin vir 'n tweede dienstermyn na Irak vertrek, begin hulle reeds planne maak vir 'n toekoms saam.
Emily se ma en pa, Shane en Lauren, se verhouding word getoets deur die verskille in hul siening oor die oorlog in Irak. Lauren besluit dat die gaping tussen haar en Shane te groot is om te oorbrug, en sy gaan terug na Afghanistan as oorlogverslaggewer. Maar wanneer 'n tragedie die lewe van hul gesin onderstebo keer, verander alles, en staan Lauren voor die keuse om God se liefde toe te laat om reg te kry wat by mense onmoontlik is.
Karen Kingsbury se verhaal is deurweef met deernis en die kragtige boodskap dat God se liefde in staat is om brûe te bou en mure af te breek waar dit andersins nie moontlik is nie.