Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Only light polish were needed. Disc in a very good condition.
Vir Die Voëls is gebaseer op die ware verhaal van Irma Humpel, n korrelkop-rabbedoe wat in n trourok voor die kansel beland langs die seun wat haar kleintyd onophoudelik geterg het.
Tot kort tevore was sy vasbeslote dat onafhanklikheid die enigste vorm van vryheid is, maar intussen het Sampie de Klerk haar oortuigings op alle vlakke kom uitdaag.
Vir Die Voëls speel in die laatsewentigs af en is propvol liefde, lag en trane.