Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | "Vergewe my Here as ek haar te lief het, te lief het om haar te laat gaan." Danny Fourie en Adri-Louise van Renen, het mekaar laat in hul lewe ontmoet en lief geraak vir mekaar. Kort ná hulle verlowing word Adri-Louise geopereer vir n gebarste blindederm, net om agter te kom sy is ernstig siek met kanker. Sy bied aan om die verlowing te verbreek, maar Danny hou vol: Ons sal saam wees, nou en vir altyd. 'n Ware verhaal van merkwaardige liefde in die skadu van die dood. |
Jaar | 2016 (Eerste uitgawe, eerste druk) |
Uitgewer | Lux Verbi |
Bladsye | 274 |
Toestand | Sagteband, ouderdomsvergeling, andersins in baie goeie toestand. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgensgewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jouversending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkelvir nog wonderlike items.
Skakelna my winkel: