| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Karen Kingsbury
Formaat: Groot Sagteband
Toestand: Baie Goed
Shane Galanter is 'n vlieginstrukteur wat maar net nie die meisie op wie hy jare gelede verlief was, kan vergeet nie. Is hy verloof aan die regte vrou?
Lauren Gibbs is n oorlogskorrespondent wat lankal besluit het daar is nie iets soos 'n gelukkige einde nie.Maar waarom is haar lewe dan so leeg en sinloos?
Emily Anderson is 'n eerstejaarstudent wat by haar grootouers grootgeword het. Sy begin 'n soektog na die ma en pa wat sy nooit geken het nie en ontdek 'n tragiese verhaal waarin haar geboorte 'n bepalende rol gespeel het.