Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Van der Merwe, Werner. VIR 'N "BLANKE VOLK": die verhaal van die Duitse weeskinders van 1948. Johannesburg: Perskor, 1988. Die Dietse [sic] Kinderfonds, het 'n fonds gestig om Duitse weeskinders van WWII na Suid Afrika, vir aanneming deur Afrikaanse families, te bring. Dit is hul verhaal. 179 bls., s&w fotos. 150x240mm Hoog. Baie Goed+++ in Baie Goed +++ dust-jacket. Hardeband.
Netjiese geskenkinskrywing op vveb, andersyds 'n besonders goed bewaarde eksemplaar van die skaars werk. Net en stewig. (#0001179)
duits, duitsers, weeskinders, wwII, afrikaners, taal, kultuur, smuts, hertzog, malan, solly osrovech, tweede wereldoorlog, duitsland, suid afrika, german orphans, deutsch-waisen, sudafrika, genealogie, genealogy,