Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
onseker oor datum van druk voorwoord deur Staatspresident CR Swart 9 November 1961 hardeband met stofomslag 193 bladsye, die stofomslag is ERG verweer soos te sien op die foto, die hardeband het n vlek voorop - sien foto, effense watervlek in die begin en einde van boek, teks is skoon en die binding nog goed, versending R30 in RSA - geen oorsese versending