Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Vir Ons Volkspelers
‘n Volkspele handleiding met swart en wit fotos en illistrasies.
Uitgegee deur die Nasionale Raad vir Volksang en Volkspele
193 bladsye
Hardeband, geen omslag
25 x 75.5cm
Die omslag is baie erg verweer, maar tog nog stewig. Die boek het ‘n inskrywing. Die binding van die boek is ook stewig en die bladsye netjies. Daar is tog talle vuil merke. Sien fotos vir meer duidelikheid. Ek beantwoord graag enige vrae.
Posgeld sal R50 wees, maar alternatiewe vervoer kan gereël word.
Slegs binne die grense van Suid Afrika.
Versekering ekstra.