Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing.
Toestand : Goed.
Eerste uitgawe, Human & Rousseau, 1982, Hardeband - Essays - 127 pp.
'n Keur uit die rubrieke wat Piet Muller vir Beeld in Beeld-Deurloop en vir die Afrikaanse radiodiens van die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie (SAUK) skryf word saamgebundel in Vir parrafienblik en simbaal.
Hierin kyk hy met nuwe oë na die alledaagshede rondom hom en beskryf telkens die ligter sy van elke saak.
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.
Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.