Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Vir Volk en Fuhrer - Hans Strydom Robey Lleibrandt het bekendheid verwerf toe hy Suid-Afrika in 1936 verteenwoordig het as ligswaargewigbokser tydens die omsterede Olimpiese Spele in berlyn, Duitsland. Daar het hy Adolf Hitler vir die eerste keer ontmoet en het die Führer 'n geestelike houvas op hom gekry. Die triomfantelike opkoms van Hitler se Nasionale-Sosioliste het die jong Afrikaner totaal oorweldig. Gedurende hierdie tydperk het Hitler se adjudante begin om Leibrandt aan te por en te beïnvloed om as agent vir hulle in Suid-Afrika vir hulle op te tree.