This auction has been won.
Leading
c_swart20 1 × R268.00
11 Nov 17:39
Runner-up
rosso19641000 1 × R255.00
10 Nov 15:05

Similar products

29% OFF
Geskiedenis van Suid-Afrika Deel I en II (1951)
Secondhand
R850.00 R1,200.00
16% OFF
Geskiedenis-atlas vir Suid-Afrika - AJ Boeseken
Secondhand
R1,540.00 R1,840.00
GESKIEDENIS-ATLAS VIR SUID-AFRIKA
Secondhand
R290.00
Voor land en volk
Secondhand
R400.00
Vir Volk en Fuhrer Robey Leibbrandt en Operasie Weissdorn Ossewa Brandwag geskiedenis
Sold

Vir Volk en Fuhrer Robey Leibbrandt en Operasie Weissdorn Ossewa Brandwag geskiedenis

Secondhand 1 was available
R13.00 minimum increment
R268.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Returns
Money-Back Guarantee: 10 Days: If returned not satisfied

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
79677699

 

Vir Volk en Führer Robey Leibbrandt en Operasie Weissdorn
Ossewa Brandwag History
 
’n Tydperk in die geskiedenis van Suid-Afrika wat maar dig gehou was.
Tydens die omstrede Olimpiese Spele in 1936 in Berlyn, verteenwoordig Robey Leibbrandt Suid-Afrika as ligswaargewigbokser. Daar ontmoet hy Adolf Hitler en sy Nasionaal-Sosialiste propaganda oorweldig die jong bokser, en hy word deur die Reich gewerf. Hy keer terug om onder andere intensiewe opleiding in sabotasie en spioenasie te ontvang. Na die uitbreek van die oorlog ontvang Leibbrandt opdrag om Operasie Weissdorn aan te voer en met die doel om Jan Smuts se koalisie-regering omver te werp met die doel om ’n nasionaal-Sosialistiese republiek in Suid-Afrika te verwesenlik.
 
As hy nie vasgetrek was deur die volhardende Jan Taillard nie, sou die geskiedenis van Suid-Afrika heel moontlik anders verloop het. Hy is van verraad aangekla en gevonnis om gehang te word, maar dit is later na tronkstraf verander en ook veel later uit die tronk ontslaan. Sy fanatieke oortuigings is voortgedra deur die Ossewa Brandwag en manne soos Hannes van der Walt en HS van Blerk, wat voortgegaan het met hulle terroriste bedrywighede totdat hulle gevang en veroordeel is.
 
Jonathan Ball Uitgewers, uitgegee in 1983, tweede druk 1983. 268p.
Toestand: Hardeband, stofomslag, naam van vorige eienaar op skutblad, maar uitstekende toestand.
Posgeld R23

Recently viewed

See more
Opel Astra G H Crankshaft Sensor 1.2,1.4 16V (X10XE/X12XE/Z14XEP)
New
R286.00
Blue Cake separator cutter
New
R57.00
5% OFF
Astrum Replacement Battery 14.8V 2200mAh for HP G2 440 445 450 Notebooks ABT-HPVI04
New
R620.00 R650.00
Acrylic Box Design Beaded Bag
New
R349.00

Customer ratings: 1 ratings

Baie dankie
03 Dec 2012